Successfully reported

Kingfisher Creek Safari Lodge

Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Feb 2025 tot 15 Des 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Huisreëls

Geen rook word binne toegelaat nie.
Die instansie is nie troeteldiervriendelik nie.
Partytjies en geleenthede word nie by die eiendom toegelaat nie.
Hierdie is 'n natuurreservaat so harde musiek word nie toegelaat nie.

Die reservaathek sluit om 21:00 so gaste moet voor dan inklok of laat aankom - Daar is 'n laat aankomsfooi ná 21:00 wat in kontant betaalbaar aan die Guernsey Reservaat is.

Neem asb. kennis dat Guernsey Privaat Natuurreservaat 'n bewaringsfooi van R150 per voertuig hef. Dit is 'n eenmalige betaling per voertuig vir die duur van gaste se verblyf. Dit word met aankoms aan die Guernsey-hoofhek betaal en op hierdie tydstip aanvaar hulle slegs kaartbetalings.

Daaglikse skoonmaak is ingesluit van 07:00 tot 12:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 140 Guernsey Road, Guernsey Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6597b127f08e43dbd2bd663d6c13cedf1921d0cd24ee91f8aebbb11e8ece2a62978bc52f45dce6978a46bb0e48f81b1a1fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 390 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Portion 140 Guernsey Road Guernsey Private Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.524197 31.102563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang