Kloof Street Hotel
Beskrywing
Dié unieke Pods het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet, wasbak en badkamergeriewe. Daar is ook lugversorging met 'n warm en koue stelling, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad, 'n digitale kluis, haardroër, gratis WiFi en 'n platskerm-TV. Die Pods het groot vensters met uitsigte op Leeukop, Duiwelspiek en Tafelberg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié unieke Pods is ideaal vir reisigers wat wil kom en gaan en het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet, wasbak en badkamergeriewe. Daar is ook lugversorging met warm en koue verstellings, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad, 'n digitale kluis, haardroër, gratis WiFi en 'n platskerm-TV. Die Pods het groot vensters en front noord. Dit bied 'n uitsig oor die middestad se wolkekrabbers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers is lig en lugtig en bied 'n uitsig oor die besige Kloofstraat. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet, wasbak en badkamergeriewe. Daar is ook lugversorging met warm en koue verstellings, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad, 'n digitale kluis, haardroër, gratis WiFi en 'n platskerm-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dié kamer is rolstoelvriendelik, lig en lugtig. Dit bied 'n uitsig oor die besige Kloofstraat. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet, wasbak en badkamergeriewe. Daar is ook lugversorging met warm en koue verstellings, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad, 'n digitale kluis, haardroër, gratis WiFi en 'n platskerm-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n pragtige berguitsig deur groot vensters. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet, wasbak en badkamergeriewe. Sekere van die suites het ook 'n vrystaande bad. Daar is ook lugversorging met warm en koue verstellings, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad, 'n digitale kluis, haardroër, gratis WiFi en 'n platskerm-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort óf 'n bad. Daar is ook lugversorging, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kroegie met voorraad, 'n elektriese kluis, haardroër, gratis WiFi en 'n platskerm-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n pragtige berguitsig deur die groot vensters en dit lei na 'n lugtige stoep. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet, wasbak en badkamergeriewe. Sommige suites het ook 'n vrystaande bad. Daar is ook lugversorging met warm en koue verstellings, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad, 'n digitale kluis, haardroër, gratis WiFi en 'n platskerm-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 132 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Rheede Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang