Kolgans Cottage
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Gasgeiser voorsien warm water tydens beurtkrag, en die eenheid het lugversorging. Die kombuisie is toegerus met 'n enkelplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die kamer maak oop na 'n oordekte patio, en gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Etes is op versoek beskikbaar.
Let asb. dat die eenheid met trappe bereik word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kolgans 2 is 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg en spog met plafonwaaiers en lugversorging. Alle kamers het DStv en Netflix. Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Koffie, tee en melk word voorsien. Let daarop dat hierdie eenheid trappe het wat na bo lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Etes is op versoek beskikbaar.
Let asb. dat die eenheid met trappe bereik word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Losstaande eenheid slaapplek vir 3. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n Koningin grootte bed en 1 driekwart bed. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg en spog met lugversorging en Netflix. Die kombuisie is met mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Koffie, tee en melk word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Etes is op versoek beskikbaar.
Let asb. dat die eenheid met trappe bereik word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Kolgans Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang