Komatipoort Fisherman's Nest
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Semi-selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die eenheid nie volledig toegerus is vir selfsorg nie, aangesien dit nie 'n stoof en oond bevat nie, maar wel verhit-en-eetgeriewe.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Gaste moet asseblief hul eie kos, toiletpapier, hout en handdoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hippos Farm, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang