Successfully reported

Kufihliwe Lodge

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Philip L
1 nag
5.0
Sep 2025

Rustige natuur wegbreek. Netjiese plek met alles wat jy nodig het (WiFi ingesluit). Lekker stoep-braai area (gratis hout) met mooi uitsig. Baie stil omgewing en omring deur bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jann G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderful overnight stop, would love to visit again! Comfortable, clean accommodation in a beautiful setting! Well-equipped cottage with a few extras - chocolate on the bed, wood and charcoal! Thank you, Bjorn!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bjorn
Kufihliwe Lodge
Hi Jann So glad you enjoyed your stay! Hope to see you soon again! Thank you for the amazing review!

Jan V
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Baie lekker. Ek het baie gehou van die rustigheid. Alles wat jy nodig het, was daar gewees om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Netjiese stil plek met meeste geriewe wat jy kan benodig. Netjiese, stil, plek met meeste geriewe wat jy kan benodig. Die blyplek was skoon en plek is veilig en in die natuur. Ek sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Themba M
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Refreshing, secured and peaceful. The stay was excellent and the lodge is stunning. It exceeded my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bjorn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D484 Gravel Road, Schuilklip Farm, Ingogo, 2944, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa174ae7a35ad56dbd4d3369118225107d2e2ade170bb05041b43cf422ef779cd149539e962e164d1d097e49e6186c19fc341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 D484 Gravel Road Schuilklip Farm 2944 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.551410282539 29.927651973965
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang