La Chateau 354
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 354 York Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
-
Vanaf
R850R723 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Chateau 354 is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Ferndale, Randburg, Gauteng. Hierdie verblyf is 'n uitstekende opsie vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die kamer lei na 'n stoep met buitemeubels. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 354 York Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 354 York Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang