La Chateau 354
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 354 York Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
-
Vanaf
R850R723 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Chateau 354 is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Ferndale in Randburg, Gauteng. Hierdie eiendom is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Die kamer maak oop op 'n patio wat met buitemeubels gemeubileer is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 354 York Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 354 York Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang