Successfully reported

La Ford

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Diane G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A pleasant and comfortable overnight stay. Lovely compact unit with everything we needed for an overnight stop. Chelette was very welcoming and the steak and veggie bake we ordered was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys S
1 nag
5.0
Sep 2025

Vars Karoo lug op 'n pragtige plaas. Net wat die siel nodig het. Ek reis met my hond Cosmo en ons is hartlik verwelkom op La Ford. Ons eenheid was pragtig, skoon en netjies en het 'n pragtige buite area (gedeelde area as 2de eenheid ook gaste het). Alles wat nodig is, is beskikbaar om 'n aand of twee gerieflik en gemaklik te maak. Plus ekstras sou jy verkies. Braaivleis pakkies en drankies in die yskas. Bestel en betaal wanneer daar. Ons bonus treat was 'n stap/draf op die plaas en 'n plaasdam swem vir Cosmo. Baie dankie vir 'n heerlike aand op die plaas en jou hartlikheid. Groete, Thys en Cosmo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelik, netjies en keurig. Baie netjiese eenheid met goeie kwaliteit meubels en beddegoed. Het lekker geslaap. Daar is kos en drinkgoed wat jy kan bestel wat dit so gerieflik maak. Gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gasvry en gerieflik. Baie aangenaam en sou graag nog 'n nag wou bly om die plaas so bietjie te verken en boerdery te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlike kuier. Pragtige verblyf en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hertzog O
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Everything as expected and then some! Excellent, well received, and even communication before we arrived was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

A cut above. Regtig baie lekker gebly. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

High quality everything, very secure and welcoming. What a perfect place - so well thought out and beautifully designed - everything you need. Lots of little touches everywhere that really impressed. Fabulous to also have food options too - we felt very spoilt. We need to stay for longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal dit beslis aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Elektriese komberse vir die koue. Baie gawe gasvrou en gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag
5.0
Jul 2025

Gerieflik netjies en mooi. Baie lekker gebly. Baie netjies en goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chelhette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langford, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0955b511a01feea3d3d80f01e23f63510bad3ceeceeaf6c54387aa9e770db80b7d14801a0101fef5436bebed7264e74e9728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Langford Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.587699317621 24.152728601849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang