La Rose Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Love Kamer
- Slegs die kamer
- Romance Kamer
- Slegs die kamer
- Gentle Kamer
- Slegs die kamer
- Hope Kamer
- Slegs die kamer
- Peace Kamer
- Slegs die kamer
- Joy Kamer
- Slegs die kamer
Huisreëls
La Rose Guesthouse het 'n sonkragstelsel wat alle kragpunte en ligte tydens beurtkrag aan die gang hou. Slegs die lugversorging sal buite werking wees gedurende beurtkrag.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 'n addisionele fooi.
Etes op versoek teen ekstra koste.
Ontbyt is opsioneel beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon. (Ontbyt sluit ontbytpap, vrugte, joghurt, 'n muffin en bord met spek, wors, eiers en brood, asook koffie of tee in).
Aandete beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon. Bespreek voor 15:00. (Ons het ook braaigeriewe)
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Carel Cilliers Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang