Successfully reported

Ladismith Country House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Huisreëls

Die gasteplaas is gelisensieerd.

Ontbyt en aandete kan 2 dae voor die inklokdatum by die Bistro op die plaas bestel word.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die inkloktyd is tussen 15:00 en 17:00.

Daar is 'n grondpad wat na die plaas lei en voertuie met 'n lae grondvryhoogte word nie aanbeveel nie.

Let asb. dat die plaas tussen die berge geleë is en selfoonsein dus swak mag wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 89, Portion 8, Knuiswagendrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGW7vmDxu5z6E8ckROWOijom3KukpJlEBlgnnCi65B5ujFwOh5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Farm 89, Portion 8 Knuiswagendrift 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.471677 21.311961
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang