Successfully reported
+12

Lalani Nathi Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Cole Street, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lalani Nathi Guesthouse is in Barkly-Oos geleë en word deur die eienaar bestuur. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf by Lalani Nathi Guesthouse word in 4 slaapkamers en 'n selfsorg-eenheid gebied. Elke eenheid het óf 'n dubbelbed, koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kombuisie is met 'n yskas, broodrooster, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Hierdie gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitarea en veilige parkeerplek op die perseel. Lalani Nathi Guesthouse is naby winkels en 'n entjie se ry vanaf verskeie forelvisvangplekke, bergfiets- en staproetes, en ander doendinge in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 25 Cole Street, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lalani Nathi Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Cole Street, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA008bbd6f5d4b3160d4f2e573d6d476fb51dd3dc62ac86adf0129a5dda4649152629d0f905991d15b716aabdaac1d0be7de5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 25 Cole Street Barkly East 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.968874655143 27.595804184675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang