Languedoc Verblyf
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n bad, 'n leef- en eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n stapelbed vir 2, 'n enkelbed wat geskik is vir 1 gas, en 'n 70-kanaal DStv. Die eenheid is toegerus. met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese ketel, 'n broodrooster, 'n stoof, 'n oond en linne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg per persoon per nag wat deel.
Huisreƫls
Indien gaste verwarmers benodig, moet hulle dit self teen 'n addisionele koste per dag voorsien.
Rook is nie in die eenhede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n dubbel- en enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n leef-/eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis. In die leefarea is daar 'n enkelbed wat geskik is vir 2 kinders onder 7 jaar oud. Die eenheid is toegerus met linne en handdoeke, 'n TV met 66 DStv-kanale en braaigeriewe. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond en stoof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg per persoon per nag wat deel.
Huisreƫls
Indien gaste verwarmers benodig, moet hulle dit self teen 'n addisionele koste per dag voorsien.
Rook is nie in die eenhede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eenheid is toegerus met linne en handdoeke, 'n TV met 70 DStv-kanale en braaigeriewe. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg per persoon per nag wat deel.
Huisreƫls
Indien gaste verwarmers benodig, moet hulle dit self teen 'n addisionele koste per dag voorsien.
Rook is nie in die eenhede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang