Successfully reported

Leeuwenboschfontein Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marié V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustig, fantasties. Ons het heerlik gebly, wou nie huis toe kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Exactly what we were looking for and more. It was relaxing, quiet, uncrowded and peaceful. Exactly what we were searching for. Surrounded by pure beauty and untouched landscapes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gerieflike en veilige verblyf in mooiste natuurskoon. Ons kan Leeuwenboschfontein beslis aanbeveel. Die plaas is mooi en die geriewe word mooi instandgehou. Die verblyf is netjies, met kwaliteit beddegoed en handdoeke. Die elektriese komberse en kaggel in die huis het gehelp teen die koue. Daar is als wat jy nodig het. Baie gerieflik met 'n winkeltjie by die kantoor. Gasheer en gasvrou baie vriendelik. Lekker verskeidenheid van tipe verblyf, of jy nou wil kamp of in huis bly. Oorgenoeg vir kinders om te doen. Ongelooflike natuurskoon. WiFi gerieflik aangesien daar geen selfoonopvangs is nie. Ons gaan beslis weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Skoon, netjies met 'n lekker plaas atmosfeer. Alles was volgens verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Leeuwenboschfontein Guest Farm
Baie dankie dat julle ons gekies het. Bly dit was vir julle aangenaam.

Johan F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

N definierief, nie te ver vanaf Stellenbosch. Fantastiese tyd gehad in boskamp. Geriewe was uitstekend. Winkel kan voorsien van sekere benodigdhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thys D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Vriendelik ontvang deur gasvrou en haar man. Was deurgaans beskikbaar vir navrae. Uitsonderlike uitsigte op berg. Pragtige tuin en boorde. Genoeg om te doen. Die Dalzicht eenheid waarin ons gebly het, kort aandag; die badkamer se plafon is beskadig en swamme groei welig, en die werkoppervlaktes in die kombuis het aandag nodig. Andersins was die woonstel ruim genoeg vir 3 volwassenes met als wat jy nodig het vir selfsorg, en die linne was topgehalte en lekker warm.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Leeuwenboschfontein Guest Farm
Ons is bly om te sê daar is aangegee aan die plafon. Dankie dat julle ons gekies het, hoop ons sien julle gou weer.

Madeleine N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike kamp bestemming. Heerlike kampplek tussen die bome. Het eenkant gestaan op 'n remote staanplek. Sal definitief weer gaan en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Leeuwenboschfontein Guest Farm
Dankie dat jul ons gekies het. Hoop julle kom gou weer.

Sonnet C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfect! Perfect one night get-away. Host is friendly, kind and welcoming. Site is clean, neat and well looked after. Facilities perfectly kept. Everything we needed for a quick get-away. Leeuwenboschfontein ticked all of the right boxes: affordable, easily accessible, value for money, clean, quiet, spacious, awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Leeuwenboschfontein Guest Farm
Thanks for the beautiful review.

Minnie J
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

A 10/10 stay. Highly recommended. I had a totally relaxing stay in beautiful surroundings, and the friendly hosts went out of their way to make sure that I enjoyed my stay. The caravan was pristine and the entire campground well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Leeuwenboschfontein Guest Farm
Thank you for choosing us. Hope you return shortly.

Jerome K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Netjies baie rustig. Jy kan nou gate uitgeniet en dit is baie gerieflik vir die k. Dit was die lekkerste tyd wat ek nog ooit gehad het met my familie. Ek sal enige tyd weer daar gaan kamp. Die plek is tops en baie netjies, en al die gaste was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 224 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R318, Touws River, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c0edaf66ad89bf4804f27dbb96a029cc95b15eba2b7bf344a09d67d9520076bc380ef3b27ae4408b36716d9840db63f74ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Off the R318 Touws River 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.566418563301 19.985747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang