Successfully reported

Lemoenkloof Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 407 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Glenville J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ek gee vir Lemoenkloof 100% waarde vir geld. Dis baie mooi en skoon plek, sal weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Briljant. Verseker hierdie is van die bestes wat ons deur die webtuiste bespreek het; 'n absolute juweel. Jaco het ons ontvang hy is sy goud werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie ervaring! Baie lekker! Ruimte is 'n groot wins!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely unit. We had a great stay. Comfortable bed and clean room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna G
1 nag
5.0
Sep 2025

Rustige omgewing. Ideale oornagplek in 'n baie rustige omgewing. Verblyf is skoon, netjies en keurig ingerig. Mens voel sommer dadelik tuis met die verwelkoming op die plaas. Bagasietrollie vergemaklik die op- en aflaai van bagasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant. Comfortable with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Pragtige rustige plaas met goed toegeruste chalets. Baie mooi netjiese skoon chalets. Vriendelik ontvang deur Jaco wat ook gehelp het om die bagasie te dra. Baie mooi tuin en uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very clean and beautiful. I'm very happy with the accommodation and will recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Puik. Puik, skoon, vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lezelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 407

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 064
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 064
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 064
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemoenkloof Farm N7, Klawer, 8145, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABjsyQ4Zl41zb0XLpVPzGYgvTzdBJypQkdpxjvXpmTmPXpWsHOj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 064 per nag, vir 2 mense 407 5 1 5 Lemoenkloof Farm N7 Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.799805377828 18.621458933195
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang