Lily Park Lodge
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 204 Osman Gazi Street, Cashan, Rustenburg, 2999, Noordwes
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Lily Park Lodge is in die hartjie van Rustenburg naby die Waterfall Mall-winkelsentrum en die Safari Gardens-winkelsentrum geleë. Dit bied ook maklike toegang tot die N4-hoofweg en is net 47 minute se ry vanaf Sun City Resort.
Verblyf word gebied in Budget, Standaard, Luukse en Gesinskamers, Gesinswoonstel asook 'n Presidensiële Kamer. Elke kamer het 'n privaat badkamer, 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is oral in die eiendom beskikbaar.
Ontbyt en ander maaltye is beskikbaar teen 'n ekstra fooi by die restaurant op die perseel.
Die lodge bied 'n konferensie- en vergaderlokaal wat tot 30 afgevaardigdes kan akkommodeer.
Gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Personeel by die hotel is beskikbaar om inligting by die 24-uur ontvangs te verskaf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Li Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 204 Osman Gazi Street, Cashan, Rustenburg, 2999, Noordwes
- Gaste dink Lily Park Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 204 Osman Gazi Street, Cashan, Rustenburg, 2999, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang