Successfully reported

Lisané

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Peaceful, private and safe. It was a lovely private place with plenty of space. You're not only safe, but your car is too. Great for a short getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter-hendrik W
1 nag
5.0
Jun 2025

Skitterend. Dit was 'n merkwaardige goeie ervaring om by Lisané oor te bly. Die woonstel was netjies en die gasvryheid was uit die boonste rakke. Ek sal dit 10/10 aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Lisané
Dit was 'n absolute plesier om jou te huisves. Baie dankie vir die kompliment.

Beyers A
Kort verblyf
4.4
Aug 2025

Alles voldoen aan net gewone standaarde. Ja, maar die kamer is net baie koud.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Lisané
Jammer, jy het die eenheid koud gevind. Die verwarmer in die eenheid is daar gesit vir ons gaste om te gebruik. Dankie dat u gebly het.

Ohsisa S
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Mei 2025

Will not recommend. According to our employee, the place was neat and clean. Sadly, the breakage deposit was demanded in cash. R50 was deducted because the linen from the bed and the towel will need to be washed. Surely this is not deductible as this needs to happen after each guest. There were no stains or misuse of the linen or towel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Elize
Lisané
We will host this guest with pleasure in the future. The deposit is cash payable and is stipulated as such on the booking platform. Concerning the linen, we do wash and clean after each guest; however, when the linen is stained and needs professional cleaning, this entity has to pay to have the stains removed. The linen he paid R50 for to be cleaned was stained badly, and it in retrospect amounts to R90 for the stain removal; this was the amount we were charged. Thanks once again for your booking.

Elmo P
1 nag Besigheidsreis
2.4
Jul 2025

Baie mooi plek maar sal nie weer daar bly nie. Die diens kan beter. Baie goeie ligging en gerieflike plek, al nadeel was die diens. Verskriklik gesukkel om faktuur te kry.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie V
Lang verblyf
5.0
Apr 2023

Gasvryheid en bereidwillig om altyd te help. Netheid en vriendelik. Vir werk daar gebly dit is so netjies en skoon, eienaar is vriendelik en is altyd bereid om jou te help met enigiets wat jy vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Lisané
Was 'n plesier om jou te huisves Altyd welkom.

Jenny R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie lekker gewees. Kan dit beslis aanbeveel vir enige iemand. Baie mooi plekkie, skoon en netjies. Sal vir seker weer daar oornag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome C
1 nag
3.8
Aug 2022

Gemaklik. Aanduidingsborde kan geplaas word op die hoofroete in die dorp om die ligging van die gastehuis aan te dui. Geen veiligheidshek voor die ingang van die woonsteldeur. Geen ekstra komberse in die kas, slegs 'n heater. Probleme gehad met warm water met die volgende oggend se stort. Oorspronklike bedrag R480 op advertensie, maar het R500 betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Elize
Lisané
Jammer oor die ongerief. Ons laat nie ekstra linne in die eenheid want dit kry voete. Daar was bo en onderlakens, 'n quilt, 2 warm dik komberse en n verwarmer. Ek het ook gese indien U enige iets nodig het bv komberse , asb vra net. By vertrek het U geen klag gehad nie en U het ook nie gevra vir enige ekstras nie. In Middelburg rig mens nie net aanwysings op nie dit moet deur die munisipaliteitit goed gekeur word. Lisané is afgekeur omdat dit nie 'n "Big Establishment" is nie. GPS is wat meeste mense gebruik. Die geyser sit soggens 6 uur aan en gaan dan 7 uur af 150 liter gewoonlik genoeg vir 2 gaste. Ek het ook gevra dat ek inkennis gestel word indie U vroër warm water nodig het ons skakel dan oor heeltemal gratis.

Laantie L
Kort verblyf
3.6
Sep 2022

Netjies en gemaklik. Gasvrou het my baie vriendelik ontvang. Dankie. Alles wat nodig is vir selfsorg, is in die eenheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 540
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Jeppe Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlITl19HkhUDy8uqcJdZmGYGBdh7ID1QkNnj5jMLtG4SrZelnZE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 84 Jeppe Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.770252825522 29.473431303727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang