Liza's Cottage Guesthouse
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 24 Des 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1177 Stanza Bopape Street, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
-
Vanaf
R950R634 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Liza’s Cottage Guesthouse bied gemaklike verblyf in 'n bekoorlike gastehuis met uitsigte oor die tuin, geleë in die hartjie van Hatfield, Pretoria. Dit is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers, sowel as gaste wat die Urologiehospitaal besoek.
Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid gastekamers, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Bykomende geriewe in die kamer sluit in 'n TV, WiFi, OpenView, lugversorging of plafonwaaiers, 'n kluis, 'n mini-yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis beskik oor 'n swembad, veilige parkering en 'n wasgoeddiens. Dit bied ook 'n privaat ingang en direkte veilige toegang tot die Urologiehospitaal.
Gerieflik geleë, bied Liza’s Cottage Guesthouse maklike toegang tot hoofweë, hospitale, die meeste ambassades, die Universiteit van Pretoria, verskeie konferensielokale, die Uniegeboue, die Hatfield Gautreinstasie en verskeie winkelsentrums. Nabygeleë aktiwiteite sluit in voëlkyk, fietsry, gholf en besoeke aan plaaslike winkels en winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Llewellyn & Adam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1177 Stanza Bopape Street, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
- Gaste dink Liza's Cottage Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1177 Stanza Bopape Street, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang