Liza's Cottage Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 24 Des 2025.
Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 14 Nov 2025.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Jan 2025 tot 13 Feb 2025.
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Beperk tot slegs 5 aanbiedinge per maand.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Jan 2025 tot 13 Feb 2025.
Prys sluit in
- Classic 2-Enkelbedkamer
-
Slegs verblyf
- Standaard Dubbelkamer
-
Slegs verblyf
- Economy Single-kamer
-
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling en is onderhewig aan spesifieke voorwaardes wat voor aankoms ooreengekom is. Gidshonde is welkom. Let asseblief daarop dat geen troeteldiere sonder toesig gelaat mag word of vrylik op die perseel mag rondloop nie.
'n Mikrogolfoond is beskikbaar in die eetarea. Alle maaltye moet in die eetarea geëet word; geen kos word in die gastekamers toegelaat nie.
Stiltye word gehandhaaf van 22:00 tot 05:00.
Om energiebesparing te ondersteun, word geisers slegs op spesifieke tye aangeskakel. Gaste word vriendelik versoek om alle toerusting, insluitend ligte, TV en lugversorging, af te skakel wanneer hulle die kamer verlaat. Versuim om dit te doen, kan lei tot 'n energievermorsingsfooi wat op u rekening gehef word.
Slegs storte word toegelaat. Badproppe word nie voorsien nie.
Geen vuurwapens word op die perseel toegelaat nie.
Enige spesiale versoeke moet voor aankoms aan die perseel gekommunikeer word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1177 Stanza Bopape Street, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang