Mar Azul 15
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die huis het 'n voltydse huishoudster en is volledig toegerus om 'n heerlike vakansie te verseker. Die wasmasjien is slegs vir die huishoudster se gebruik. Indien u u wasgoed tydens u verblyf wil laat doen, bring asseblief Aerial Liquid en vra die huishoudster om dit vir u te was. Wasgoeddienste word teen R50.00 per lading gehef, betaalbaar in kontant (ZAR) direk aan die huishoudster.
'n Daaglikse personeelheffing is 'n verpligte fooi. Die bedrag is R50.00 per dag.
Indien die eiendom deur 'n groep jongmense bespreek word, LET WEL: geen persone onder 25 sonder ouerlike/volwasse toesig nie.
Die swembad by hierdie huis het geen veiligheidskenmerke nie. Gebruik van die swembad en die gepaardgaande geriewe en fasiliteite is streng op u eie risiko.
Geen troeteldiere word by enige van die huise toegelaat nie. Harde musiek, partytjies en funksies word nie toegelaat nie. Alle gaste moet voldoen aan die reëls van die landgoed waarin hulle bly. Absoluut geen geraas word toegelaat tussen 22:00 en 06:00 nie. Versuim om te voldoen, sal lei tot 'n waarskuwing. Indien die probleem weer na 'n waarskuwing voorkom, sal die volle breekskadedeposito verbeur word. Voortgesette nie-nakoming kan daartoe lei dat gaste gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim, sonder terugbetaling vir enige ongebruikte nagte.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ponta Malongane, Ponta Malongane, Mozambique, Maputo Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang