Successfully reported

Grootvalleij Farm - Kliphuisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Robert K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike plaaskuier. Baie mooi ligging, het heerlik gekuier. Van die meeste en mooiste blomme in blomtyd is op hul eie plaaspad, op pad na Namakwa Nasionale Park. Baie gawe eienaars, en Wolf se pannekoek is besonder lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het akkommodasie gebruik om Namakwaland Park en omliggende areas te verken. Baie lekker gebly in goed geleë verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Baie aangename verblyf in mooi omgewing. Die omgewing is ongelooflik mooi, veral in die blommetyd. Die pad soontoe kan uitdagend wees, veral na reën. Aandag aan klein goedjies soos sepie en klein handdoekie in badkamer sal nogal help. Verblyf was aangenaam en omgewing besonder mooi.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Baie lekker gekuier en baie rustig en stil. As jy lief is vir stilte en die mooi en geluide van die plaaslewe is dit die plek vir jou met gasvrye, vriendelike mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Ek sou permanent hier kon bly! Heerlik! Die perfekte plekkie om te kom rus - geen TV en geen selfoonsein! Die natuur is onbeskryflik mooi en die plaas bring 'n rustigheid wat heerlik is. Die huise is goed toegerus en baie netjies. Esmi en Phillip is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sou werklik sommer permanent hier kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Unit was neat and clean and suited our all our needs. Esmi and husband Phillip were perfect hosts during our two night stay and we were honoured to spend time on their wonderful farm. It was awesome to have walked with Phillip on one of his "goat check" rounds which was very informative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

At D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Baie rustige omgewing om van die gejaag weg te kom. As jy rustigheid wil hê is hierdie die plek waar jy moet kuier. Esmi het ons by aankoms welkom laat voel. Alhoewel dit 'n werkende plaas is, was geen van die aktiwiteite steurend nie. Die huisie is gerieflik klein met alles wat jy benodig byderhand. Hou van die oudhede in die dekor. Kasper die groot hond is ook baie vriendelik. Sal beslis weer daar aangaan as dit op ons roete is. Sal volgende keer in die Blommehuisie wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Maklik, plaasgasvryheid en regtig die moeite werd as jy in dié kontrei is. Ons het baie lekker gebly en ons dogter van twee het die plaasdiere ongelooflik baie geniet! Dis jammer ons het net een aand gebly, maar ons was op pad na die Kgalagadi. Definitief 'n aanbeveling as jy deur die Namakwaland reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrien V
Kort verblyf
4.8
Aug 2019

Kreatief en interessante plekkie. Rustige plek op 'n werkende plaas. Esmi het mooi plekkies op die plaas uitgewys wat ek self kon gaan verken. Pragtige paadjies waar dit net jy en die natuur is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esmi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 125

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij Farm, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6752c902be44be0d79b69da23f159b6bb2d77fa9d2c9bdb8ea31704878b2240e6da65a4c21d1a52e4d89054fbe2d755658a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.21108437877 17.792927026749
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang