Motswedi Gaste Plaas
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Farm Klipfontein318, Portion 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Motswedi Gaste Plaas bied oornagverblyf op 'n plaas wat tussen Klerksdorp en Wolmaransstad geleë is. Die plaas is gerieflik langs die N12 en naby verskeie hoofpaaie en bekende funksielokale geleë.
Verblyf word in 3 enkel-, 7 dubbel- en 4 gesinskamers gebied en elkeen bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Die enkelkamers het elk 2 enkelbeddens, die dubbelkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die gesinskamers het elk 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met baddens en storte. Ander geriewe in elke kamer sluit 'n mikrogolfoond, yskas en 'n ketel in.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad op die perseel, en hout kan by ontvangs gekoop word.
Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek met 'n sekuriteitskode beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- N12, Farm Klipfontein318, Portion 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
- Gaste dink Motswedi Gaste Plaas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Farm Klipfontein318, Portion 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang