Successfully reported

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Elmarie Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful. Great stay, wonderful staff, 5 star food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Dear Elmarie, Wow, thank you so much! We appreciated your wonderful feedback. Warm regards, Tania

Chris W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful. Nice hiking and good food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Dear Chris, Thank you for the excellent rating and feedback. We are all very pleased that you have enjoyed your stay at Mount Sheba. Warm regards, Tania

Eugene M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Pragtige woude wat met die Tuinroete vergelyk kan word. Puik kliëntediens van ontvangs tot by die personeel wat ontbyt bedien. Ons het waterprobleme ondervind by aankoms, maar dit is vinnig en vriendelik uitgesorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Hello Carlen Baie dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer. Vriendelike groete Tania

Elsie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Bederf! Beste bederf vir ons 1ste huweliksherdenking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Beste Steve Huweliksherdenkings, wittebrood en verjaarsdae is spesiale dae wat gevier moet word! Ons geniet dit om dit spesiaal te maak vir ons gaste en dit is vir ons 'n plesier wanneer gaste dit raaksien en waardeer. Baie dankie. Vriendelike groete Tania

Peter James P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Stil wegbreek vir aangename rus vir die siel. Een van die lekkerste wegbreke in Mpumalanga. Die verblyf is eersteklas, die kos is ongelooflik, die personeel is uitstekend, die mooi aangeduide voetpaaie is heerlik om te stap en die uitsig is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Beste Peter Baie dankie vir die fantastiese terugvoer. Elke liewe een van die werknemers waardeer sulke positiewe terugvoer ongelooflik baie. Vriendelike groete Tania

Wayne F
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Amazing views and great resort. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Dear Wayne Thank you for the excellent rating and feedback. We appreciate it. Warm regards, Tania

Isabel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wow wow wow. Dit is al wat ek kan sê. Ons het lanklaas sulke uitstekende diens gekry. Die personeel van Mount Sheba het almal 'n passie vir hulle werk. Van die bespreking tot by aankoms, die ontvangs, die restaurant personeel, die bestuur het almal ons op die hande gedra. Ons het so spesiaal gevoel. Die hotelkamer was netjies en skoon en die kaggel was 'n bonus. Pragtige staproetes op die gronde. Natuur asemrowend mooi. Besoek gerus Mount Sheba.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham J D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderlik! Uitstekende diens met ekstra bederf op 50ste huweliksherdenking, besonder vriendelike, hulpvaardige personeel, fantastiese kos in oorvloed, Tania is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Liewe Bob Vreeslik baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit beteken regtig baie vir my en vir al die staff. Groete Tania

Louie B
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Peace and tranquility in a beautiful natural setting. Mount Sheba always delivers! As a returning visitor, service is top-notch and meals are delicious. The natural beauty of the resort and its surroundings keep me coming back for more. Thank you for another awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Dear Louie It is always a pleasure to welcome you back to your 'home away from home'. We appreciate your warm and friendly demeanor. See you soon! Warm regards Tania

Riette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Gemaklik, skoon, vriendelike mense, pragtige plek. Ek sal die plek regtig aanbeveel. Pragtige plek. Almal is baie vriendelik en behulpsaam. Kos is heerlik. Kamers is gemaklik, veral die vuurherd. Bed is gemaklik. Enigste negatiewe is die grondpad, maar as jy eers daar is, is dit wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort
Beste Riette Vreeslik baie dankie vir jou terugvoer en komplimente, dit word opreg waardeer. Vriendelike groete Tania

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburg Road, Grootfonteinberg, Pilgrim's Rest, 1290, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320cfccb009a86086c7698f3f6d6f89423fb16712da83a838da0b74abe9f3b670fba0895553149059c903afa65b212b05fc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 Lydenburg Road Grootfonteinberg 1290 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.938621893798 30.712731629581
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang