Nambiti Hills Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 26 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
Prys sluit in
- Luukse suite
- Aandete, B&B.
- Wittebrood suite
- Aandete, B&B.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat 'n 2 km lange grondpad na die verblyf lei. Kinders onder die ouderdom van 6 word nie op wildritte toegelaat nie. Ouers moet verantwoordelikheid vir hul kinders in die lodge aanvaar.
Let asseblief daarop dat daar ook 'n Nambiti-renosterbeskermingsheffing van R55 per persoon per dag is, wat aan die einde van u verblyf by u ekstra rekening ingesluit sal word.
Gaste sal by 'n toegekende parkeerarea opgelaai en na die lodge vervoer word. As gevolg van reservaatsekuriteit word persoonlike voertuie nie na die lodge toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 42 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the D46, Nambiti Hills Private Game Lodge, 26 km from Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang