Nambiti Plains
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Executive Honeymoon-suite
- Alle maaltye is ingesluit.
- Luxury King/Twin-suites
- Alle maaltye is ingesluit.
Huisreëls
Kinders onder 8 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Tariewe sluit die volgende uit:
Alternatiewe aktiwiteite, soos Slagveldroete-toere, visvang-uitstappies en bosveldstaptogte
Kroegitems en koeldrank
Kurio-winkelitems
Wasgoed
Fooitjies
Pendeldienste na en vanaf ander lodges en stede
Renoster-bewaringsfooi
Tariewe sluit die volgende in:
2 wildritte daagliks
tee, koffie, vrugtesap deur die dag en 1 glas huiswyn saam met aandete
oggendkoffie of -tee, peuselhappies en 'n skemerkelkie per persoon per wildrit
flesse met filterwater in die kamers
250 MB WiFi per gas
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nambiti Game Reserve, Elandslaagte, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang