Nautica 509
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1250 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
In ooreenstemming met die regulasies van die Regspersoon word geen harde musiek, oormatige geraas of steurnisse na 22:00 toegelaat nie.
Gaste word versoek om hul aangewese parkeerplekke te gebruik om vasklemming te vermy.
Gaste word vriendelik versoek om bedagsaam te wees wanneer hulle die balkonareas gebruik, veral met betrekking tot diegene wat op die onderste vlakke bly.
Kinders moet te alle tye onder toesig wees wanneer hulle op die balkon is, aangesien dit 'n veiligheidsrisiko kan inhou.
Rook word slegs op die balkon toegelaat.
'n Breekskadefooi is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1 Walvis Street, Unit 509 Nautica, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang