Successfully reported

NeverEndingStory

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Irma M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlike wegbreek in 'n pragtige netjiese huis en veilige area 'n klipgooi van die see. Die huis was goed ingerig met alles wat jy nodig het. Die ontvangs was hartlik. Dit is 'n klipgooi van 'n private strand. Omgewing is baie rustig en veilig. Sal enige tyd weer daar wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khanyisile M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Amazing stay! Our stay was nothing short of amazing. Our host was incredible and very helpful. Would definitely recommend NeverEndingStory!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Loved the nearby private beach entrance! Loved the house and the people in the complex were so kind. The beach had a private entrance not even 100m from the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
NeverEndingStory
Thank you for your kind words, Nina. Yes, that beach, literally on your doorstep, is definitely wonderful. Thank you for your kind ratings. I hope that we get to welcome you back again sometime soon. Thank you for choosing NeverEnding Story for you and your family. Take good care.

Elriet L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Heerlike gerieflike huis met alles wat nodig is om te ontlaai en ontspan! Met ons aankoms (heeltemal te vroeg) word ons voor ons 'huisie' vir die volgende 9 aande vriendelik verwelkom deur Annelize met 'n hartlike druk en sommer 'n tuis wees gevoel. Die huis was super netjies en alles was pragtig voorberei met fyn detail, selfs met 'n heerlike paar happies en 'n bottel wyn! Ons as gesin met 2 volwasse seuns het die spasie geniet en het heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
NeverEndingStory
Thank you for your kind words, Elriet. So glad you and your family enjoyed your stay. We look forward to hopefully welcoming you back again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michael Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Ocean Front Quay, Mile 16, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3873851185f01c04f5770d1bf051ec608b0a555f85daa2d44ce7992c5a6fa370028deb53507157185d45e2d86364a68579ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 59 Ocean Front Quay Mile 16 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.336399650978 18.162362417246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang