Nguni Cabin
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 81A, Off the N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nguni Cabin bied knus selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in die rustige area Harkerville, net 'n paar km vanaf Plettenbergbaai.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinnne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Die verblyf is 10 km vanaf Plettenbergbaai se middedorp en 23 km vanaf Knysna. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Debray Pareicia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Farm 81A, Off the N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 81A, Off the N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang