Successfully reported
+12

Nguni Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 81A, Off the N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nguni Cabin bied knus selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in die rustige area van Harkerville wat 'n paar km buite die gewilde dorpie Plettenbergbaai is.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat patio met sitplek en braaigeriewe. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 10 km vanaf die sentrum van Plettenbergbaai en 23 km vanaf Knysna. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Debray Pareicia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Farm 81A, Off the N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 81A, Off the N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA690a2f678cd3d8660646ca64560a493aa98da790193bb35e661da9bdcee576c820bae4f653b510d568ed5321a1a6aea88d67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) Farm 81A, Off the N2 Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.041933 23.270887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang