Successfully reported
+6

Niki's Stonehouse B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Main Road, Cnr Frankfort Street, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Niki's Stonehouse B&B is in die bekoorlike Vrystaatse dorpie Villiers geleë.

Die gastehuis akkommodeer tot 14 gaste in 7 volledig gemeubileerde slaapkamers met en suite-badkamers. 5 slaapkamers is in die hoofhuis terwyl 2 kamers in die huis is wat oorkant die huis geleë is. Die slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en die en suite-badkamers het óf 'n stort óf 'n bad.

Ontbyt word bedien in die eetarea, wat in die hoofhuis geleë is. Bykomende geriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv in elke kamer en veilige parkeerplek in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Vaaldam en Vredefortkoepel in of gaste kan 'n entjie se ry na die nabygeleë dorpe neem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nico E
Besigheidsreis
5.0
Outentiek. Vriendelik en behulpsaam, selfs met 'n baie vroeë ontbyt nadat ons ook laat die vorige nag aangekom het.
Sep 2025
Ignitia P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek, netjies. Stylvolle plek, lekker geslaap, beslis aanbeveel. Ek sal weer daar gaan slaap!
Aug 2025
Zinhle D
5.0
Nice and warm. Had a great stay and enjoyed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Hessie V
Saam met lewensmaat
5.0
N baie gerieflike oornag op ons pad Wildtuin toe. Heerlik! Niki's is n uiters stylvolle gastehuis wat ek graag sal aanbeveel. n 100% positiewe ervarin...
Sien meer
Mrt 2025
Marelien C
5.0
Heerlik. Baie netjies, baie goed versorgde tuin. Lekker bed, veilig en stil.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 38 Main Road, Cnr Frankfort Street, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Gaste dink Niki's Stonehouse B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Main Road, Cnr Frankfort Street, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5YTZhNWM1LTk1ODUtNGNlZS1iY2FkLTUzN2Q1MWE2NWQ4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 38 Main Road Cnr Frankfort Street 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.030110001994 28.600400090218
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang