Successfully reported
+6

Niki's Stonehouse B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Main Road, Cnr Frankfort Street, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Niki's Stonehouse B&B is in die sonderlinge Vrystaatse dorpie, Villiers.

Die gastehuis het slaapplek vir 14 gaste in 7 volledig gemeubileerde slaapkamers met en suite-badkamers. 5 van die kamers is in die hoofhuis en 2 kamers is in die huis oorkant. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad.

Ontbyt word in die eetarea in die hoofhuis bedien. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv in elke kamer, en veilige parkeerplek in.

Gaste kan besienswaardighede soos die Vaaldam en Vredefortkoepel besoek, of 'n entjie na nabygeleë dorpe ry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nico E
Besigheidsreis
5.0
Outentiek. Vriendelik en behulpsaam, selfs met 'n baie vroeë ontbyt nadat ons ook laat die vorige nag aangekom het.
Sep 2025
Ignitia P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek, netjies. Stylvolle plek, lekker geslaap, beslis aanbeveel. Ek sal weer daar gaan slaap!
Aug 2025
Zinhle D
5.0
Nice and warm. Had a great stay and enjoyed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Hessie V
Saam met lewensmaat
5.0
N baie gerieflike oornag op ons pad Wildtuin toe. Heerlik! Niki's is n uiters stylvolle gastehuis wat ek graag sal aanbeveel. n 100% positiewe ervarin...
Sien meer
Mrt 2025
Marelien C
5.0
Heerlik. Baie netjies, baie goed versorgde tuin. Lekker bed, veilig en stil.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 38 Main Road, Cnr Frankfort Street, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Gaste dink Niki's Stonehouse B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Main Road, Cnr Frankfort Street, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5YTZhNWM1LTk1ODUtNGNlZS1iY2FkLTUzN2Q1MWE2NWQ4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 38 Main Road Cnr Frankfort Street 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.030110001994 28.600400090218
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang