O'Driscoll's
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Titius Turn, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
O'Driscoll's bied gesinsvriendelike verblyf in Jacobsbaai aan die Weskus.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n aparte leef- en eetkamer met 'n slaapbank, en 'n badkamer met 'n bad, aparte stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Privaat balkon met braaigeriewe is toeganklik vanaf die slaapkamer. Die woonstel is bo geleë en het privaat toegang.
Geriewe op die perseel sluit in 'n joga-ateljee wat gereelde klasse aanbied, 'n speelarea vir kinders en geleenthede vir kinders om met die hoenders op die perseel te kommunikeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Aine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Titius Turn, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink O'Driscoll's het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Titius Turn, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang