Successfully reported

On Top @ Paardeberg

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Geen rook binnenshuis nie.

Gooi sigaretstompies in aangewese asblikke of vuurareas weg.

Moenie rommel strooi nie; gooi alle afval verantwoordelik weg.

Sorteer herwinbare materiaal in die toepaslike asblikke (blik/glas, papier/plastiek).

Moenie vullis of kos buite los om wildlewe te beskerm nie.

Oop vure slegs in aangewese braaiareas.

Die voer van bobbejane is streng verbode.

Honde word nie op beddens of meubels toegelaat nie.

Maak skoon na jou honde binne en buite.

Honde word nie in die borrelbad toegelaat nie.

Maak alle vensters en deure toe wanneer jy die huis verlaat.

Sluit alle vensters en deure vir veiligheid.

Bespaar energie; vermy hoë-energie toestelle (bv. haardroërs).

Ry slegs op aangewese plaaspaaie.

Neem die spoedgrens van 40 km/h in ag.

Moenie enige blomme pluk of verwyder nie, insluitend proteas.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vryguns Road, Farm Annex Brouwers Kloof, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aec296d8856e0c21a7edf7f1fa12695fab23bc25975f72fd4d0d84dcffe2e6552326ee23cedcdcda5b9e2e5b6d54cdbc128?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Vryguns Road Farm Annex Brouwers Kloof 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.576459068007 18.784285673698
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang