Successfully reported

On Top @ Paardeberg

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Shirley M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Had a lovely stay. We had a lovely stay, the location is fantastic and the accommodation had everything we could possibly need and a hot tub with free wood. Our furbabies enjoyed themselves too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Stukkie hemel op aarde en kos vir die siel! On Top @ Paardeberg het al ons verwagtinge oortref. Ons het nie eers ver gereis nie, maar dit het gevoel of ons ver weg van die gewoel en gejaag af was. Hierdie huis het alles en meer wat 'n mens nodig het. Die uitsig is werklik ongelooflik en ons sal beslis weer hier plek bespreek. Die gasheer is ook baie behulpsaam en die kommunikasie was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francien G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vrede en mensword! Mens kry nie nog so 'n mooi 180 grade uitsig op die hele Kaapse skiereiland nie! Hierdie is die absolute uiterste van mooi. Die eiendom is net bereikbaar met 'n 4x4 of hoë stadsmotor, maar dit is aan te beveel vir enige iemand wat lief is vir die natuur. Die proteas was in blom, en soveel verskeidenheid ongerep! Om net te gaan stap of buite op die stoep die voëls dop te hou, is 'n vreugde. Selfs op koue dae is dit 'n plesier om voor die kaggel te ontspan. Heeltemal off the grid met water, sonkrag, gas en selfs windkrag. Tien uit tien vir die eienaar en ontwikkelaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Word stil en rus! Dit was fantasties! Dit is weg van alles - 4X4 of hoe voertuig om daar te kom is nodig. Stil - ver van alles - rus - rus - rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leendert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlik! Ons het 'n heerlike naweek uit die stad geniet, die uitsig is iets besonders, en die kinders was heel naweek tussen die warmbad, pooltafel en fietsry om die huis. Ongelukkig het die weer nie toegelaat dat ons na die piekniekplek heel bo kon ry, ons sal weer moet kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome! Wonderful setting! Awesome views, and just the perfect spot to sit back, relax and enjoy nature!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ross D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2025

Amazing views. Safe and secure. Nice weekend break away. We enjoyed our stay as did your dogs. Nice enclosed area. Amazing views and the kolkol was a winner as it got really cold up there. Beds were warm. Lighting was okay. Could have been brighter. Signposting needs to be clearer. Mats are needed for the floors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roelof Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vryguns Road, Farm Annex Brouwers Kloof, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aec296d8856e0c21a7edf7f1fa12695fab23bc25975f72fd4d0d84dcffe2e6552326ee23cedcdcda5b9e2e5b6d54cdbc128?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Vryguns Road Farm Annex Brouwers Kloof 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.576459068007 18.784285673698
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang