Successfully reported

Oppikoppie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Shiralee T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome view. Friendly hostess. Quiet and restful. Awesome view. Friendly hostess. Quiet and restful. Next time we will stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig met 'n mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die plek was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die Vanderkloofdam was iets besonders om te sien met die dam wat oorloop. Dit was kort, aangesien ons oppad Augrabies toe was. Maar die plek is skoon en netjies, en ons was gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die uitsig was ongelooflik! Ons het die stoep (deck) baie geniet met sonsak, die aircon was ook baie lekker aangesien dit baie warm buite was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Baie rustige kuier. Baie rustige en stil omgewing wat ons lekker laat bly het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Evan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Vriendelike gasvrou. Heel gaaf vir prys. Die plek was nie bespreek nie, alhoewel die webtuiste dit bevestig het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Forbie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2025

Het nie sleg gebly nie, maar die eienaar sal moet aandag gee aan die netheid. Alhoewel die plek baie potensiaal het, en bolangs skoon vertoon het, was die kombuiskaste en -laaie binne-in vuil en vol goggatjies. Die stoofplate was ook vuil en aangepak. Die slaapkamerdeur se knop is afgebroke. Die stortvloer was vuil en aangepak teen die kante en die stortkop is toegekalk. Die braaier is nie op standaard nie en die bodem is omtrent heeltemal deurgebrand. Plek word bemark met DStv, maar die hoof sportkanale en van die fliekkanale was nie beskikbaar nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andre V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

It is the perfect place to break away from the noise of the city. Peaceful and quiet setting with a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Awesome stay. Absolutely fantastic stay and beautiful view. Will be staying there again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie mooi uitsig en rustige verblyf. Ons het baie lekker gebly. Eenheid is netjies en ruim en die uitsig is baie mooi. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Heide Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc74fd602b9d10b9df6078a53ef2265c34e9f3f5498097bef5c92424235d8868b9468ef44ad055f095b44ab9ce5192d2e40fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 3 mense 25 5 1 5 17 Heide Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.003412437897 24.737366913353
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang