Successfully reported
+24

Ouma se Huisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kliprivier Farm, South Cape DC, 6462, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ouma se Huisie is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis op 'n werkende plaas. Dit word omring deur Nguni-beeste en Angorabokke in die Joncksrus- en De Vlugtvallei-berge. Die kothuis het slaapplek vir 6 volwassenes.

Dit beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n enkelbed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek, met WiFi-toegang. Braaihout, asook tee, koffie en beskuit, sal met aankoms beskikbaar wees.

Die kothuis is ten volle omhein, en klein troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling. Die huis word deur sonkrag aangedryf, kook word op gas gedoen, en 'n braai is op die stoep beskikbaar. Die bekoorlike stoep, bied 'n asemrowende uitsig op die Langeberge. Gaste kan ook pragtige staptogte in die Outeniekwa- en Langeberge geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Debbie B
5.0
Wonderlik lekker gebly! Ons het heerlik gebly! Jou gasvryheid was uit die boonste rakke! Dankie dat ons by Ouma se Huisie kon bly en 'n stukkie van di...
Sien meer
Aug 2025
Karlien T
Gesin met tieners
5.0
Mariëtte se gasvryheid en diens is puik - die braaivleisvuurtjie het gebrand toe. Vyf sterre is te min vir die gasvryheid en kliëntediens van Ouma se ...
Sien meer
Des 2024
Lusanda N
Gesin met klein kinders
4.8
Amazing. What a wonderful hostess, very friendly, kind and so welcoming. The place was exactly what we wanted: tranquil and so quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Grant B
Gesin met tieners
4.6
Most hospitable host I have ever had! The most hospitable host I have ever had! Thank you for all the snacks and bread etc. really made...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Wimpie D
Saam met lewensmaat
4.6
Ons het oornag om vroeg die volgende oggend iewers te wees. Die eienaar was baie behulpsaam en gasvry.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kliprivier Farm, South Cape DC, 6462, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ouma se Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kliprivier Farm, South Cape DC, 6462, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb5bef6d0ca84c8fa2272e766fcba7cbcf7d72c304d8f2dafe345bc7841d777d5dc8b0b5832d9ea919d16842f7700883d60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Kliprivier Farm South Cape DC 6462 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.774972591707 23.040192894708
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang