Ouma se Huisie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg,
Beddegoed, handdoeke, hout vir 1 dag.
Iets lekker (verrassing) om te eet.
Huisreëls
Die pad is toeganklik met 'n standaardvoertuig.
Reëlings kan getref word vir kinders as hulle op dagbeddens in die sitkamer wil slaap.
Honde is welkom, mits hulle met die ander diere op die plaas oor die weg kom.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kliprivier Farm, South Cape DC, 6462, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang