Successfully reported

Ouma se Huisie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Debbie B
1 nag
5.0
Aug 2025

Wonderlik lekker gebly! Ons het heerlik gebly! Jou gasvryheid was uit die boonste rakke! Dankie dat ons by Ouma se Huisie kon bly en 'n stukkie van die wonderlike geskiedenis van die plekkie kon ervaar. Jy het uit jou pad gegaan om ons baie welkom te laat voel. Ons hoop om volgende keer langer te kan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Ouma se Huisie
So dankbaar dat julle dit so ervaar het. Ek poog om dit 'n welkome atmosfeer te skep en boonop geniet ek dit om mense gelukkig te maak.

Karlien T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Mariëtte se gasvryheid en diens is puik - die braaivleisvuurtjie het gebrand toe. Vyf sterre is te min vir die gasvryheid en kliëntediens van Ouma se huisie. Die ligging is pragtig, die omgewing is asemrowend mooi, en die huisie uniek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Ouma se Huisie
Baie dankie, Karlien. Dis 'n plesier om gaste te ontvang met soveel dankbaarheid vir die kleinste gunsie. Jul gesin se waardering en begrip vir die oudheid van Ouma se Huisie is kosbaar vir my en dien as motivering om steeds te verbeter. Dis my strewe om hartsmense te bederf. Moet asb. nie huiwer om aan te dui waar ek kan verbeter nie . Groetnis. Mariëtte.

Lusanda N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Amazing. What a wonderful hostess, very friendly, kind and so welcoming. The place was exactly what we wanted: tranquil and so quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Ouma se Huisie
Guests stayed for two nights… it was a pleasure to accommodate them.

Grant B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Most hospitable host I have ever had! The most hospitable host I have ever had! Thank you for all the snacks and bread etc. really made us feel at home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
Ouma se Huisie
Voorreg om julle hier te kon hê. Julle is sulke dankbare gaste!!!

Wimpie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Ons het oornag om vroeg die volgende oggend iewers te wees. Die eienaar was baie behulpsaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kliprivier Farm, South Cape DC, 6462, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb5bef6d0ca84c8fa2272e766fcba7cbcf7d72c304d8f2dafe345bc7841d777d5dc8b0b5832d9ea919d16842f7700883d60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Kliprivier Farm South Cape DC 6462 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.774972591707 23.040192894708
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang