Successfully reported

Panorama Guest House

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Carin I
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Goeie waarde vir geld en baie mooi uitsig. Gastehuis baie netjies en skoon. Baie goeie matrasse. Enigste negatiewe kommentaar is dat dit 'n steil opdraande is tot by die huis en daar is baie trappe wat dit vir 'n persoon met knieprobleme moeilik maak. Gaste moet vooraf ingelig word oor die opdraande en die trappe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus O
1 nag
4.6
Aug 2024

Gemaklik. Ek het 'n lekker verblyf gehad. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yonela C
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Beautiful, safe and harmonious. Peaceful and safe. I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.2
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke H
Kort verblyf
4.0
Apr 2025

EK het lekker gebly, ek dink net vir die prys kan die verblyf op gradeer wees. If this place was upgraded to its full potential, it would be the gem of Cape Town. Ek sal voorstel dat hulle voor die tyd vir gaste laat weet dat kamer 2 se badkamer nie aan die kamer is nie. Dat hulle op die webwerf meer die kamers uiteen sit. Op die webtuiste het gesê dat ek 2 enkelbeddens in my kamer het, maar ek het nie, en ek het ook nie ’n badkamer gehad nie. Hierdie plek kan so suksesvol wees as dit net reg bestuur word. Alles binne is oud. Die matte is vol kolle. Die parkering is buite en nie binne nie, maar daar was geen probleme. Die persoon wat my ontvang het, het my ook gehelp om die waentjie af te hak en weer aan te hak, en was behulpsaam. Die uitsig is asemrowend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Athifhelimbilu M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Apr 2025

Our stay was not enjoyable. The man was not friendly to us. Not enjoyable. The man was not friendly, didn't greet us. The lady who cleaned there always waited to be told to clean the room, then they would clean. Towels were not changed every day. Toilet paper was not topped up until you said you wanted tissue. By the bathroom, there was no shower soap, no mat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Bianca V
1 nag Besigheidsreis
3.8
Feb 2024

Pragtige uitsig, maar gevoel soos 'n oue huis van binne. Alhoewel dit slegs 'n 3-ster gastehuis is, voel ek die dekor is baie verouderd. Dit lyk meer soos jy gaan bly in ouma se ou woning op 'n klein hoewe. Met so 'n mooi uitsig van die suidelike voorstede en die swembad, sal 'n bietjie modern meubels en linne soveel meer huislikheid vir die reisiger bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Wayne M
Kort verblyf
2.8
Sep 2024

Average. Poor. Bed wasn't made on the second day. No new towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
2.4
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Orchard Heights, Newlands, 7725, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47345f70674d4da8966bf2b0cd6f61e27b863efac2da6a802ff36763b29ebb0adfa23faf15147bb7448ff32a890d2305395c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 10 Orchard Heights Newlands 7725 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.977040970162 18.44390264418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang