Successfully reported

Paradise@360

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Amardene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ons was in 'n regte paradys. Dit was 'n regte paradys, van buite na binne. Baie netjies en skoon, pragtig en goed georganiseer. Die gasheer was die beste, baie besorg, vriendelik en vol omgee. Hy het als aan ons verduidelik en seker gemaak ons is uitgesorteer, selfs tot op die potholes en speedhumps het hy ons vooraf gewaarsku. Hy was soos 'n Engel uit die hemel. Baie, baie dankie vir julle pragtige plek en dat ons so goed ontvang was. Die WiFi was puik en daar was als wat ons benodig het vir 'n naweek weg. Ons het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsey P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wonderful. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie
Paradise@360
We are happy to hear you had a wonderful stay at our house. Please visit again soon. Regards

Sheldon J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Absolutely stunning, out of this world! Phenomenal place, incredible host :. Paradise@360 is magical - the best accommodation to stay at! Since entering this glamorous and top-of-the-art accommodation, we felt right at home! The host was phenomenal! So friendly, welcoming and always available if we required anything at all. The host provided us with additional information prior to check-in, which was so helpful! Paradise@360 really is the best of both worlds, with breathtaking views of the ocean on one side and nature on the other side, displaying impressive beauty, leaving one feeling like you are in a paradise movie. It is state of the art both inside and out, tranquil, yet so captivating. The gorgeous interior, high-quality appliances and detailed touches of the house itself are immaculate. The profound detail in each room, bathroom, the kitchen and the house as a whole was extremely beautiful! We love travelling and have been to numerous places across South Africa and abroad; however, this accommodation is enchanting and unforgettable! Words cannot express our gratitude for choosing Paradise@360. We absolutely loved every minute we spent in this gorgeous accommodation - fit for a king and queen. We would strongly advise booking this accommodation and experiencing paradise beauty, surrounded by luscious greenery and extraordinary views of the coast. We found our gem and will be returning to Paradise@360! The whole experience was sentimental and impeccable! :.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie
Paradise@360
Thank you so much, Shiré, for your amazing feedback. It warms our hearts that our guests are happy and comfortable in this home. You are most welcome anytime to visit soon. Regards, Connie

Liezl B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Ons heel eerste keer in Jeffreysbaai en ons het elke liewe oomblik geniet! Van die oomblik wat jy by die deur instap, kan jy sommer sien jy gaan lekker bly. Daar is niks wat jy gaan kort nie. Alles is van die beste gehalte. Die huis bied alles en meer as wat jy kan nodig hê vir 'n selfsorghuis en dan nie eers te praat van die view nie. Dis asemrowend! Ons was vreeslik vriendelik ontvang deur oom Lourens. Jy kan enige tyd op sy knoppie druk, hy help met 'n glimlag. Ons sal vir seker weer en weer by Paradise@360 bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly. Baie mooi en netjiese plek. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie P
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Lekker rus en speel en kuier. Kom rus hier. Fantastiese uitsig. Lekker stil area. Gasheer en gade is hartsmense. Dis 'n lekker ruim leefhuis. 'n Huis, weg van die huis. Hier rus 'n mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Verwagtinge oortref. Wat 'n fantastiese huis. Ons het vreeslik lekker gebly. Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Lekker ruim gesellig. Vreeslik lekker gekuier gebly. Heerlike onthaal en gesellig. Kan dink dat families baie lekker hier kan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Modern, netjies, heerlik. Wat 'n heerlike plek om by te kuier! Pragtige uitsig, ruim braai area, heerlike kamer en badkamer, goed ingerigte kombuis en stapafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianca E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik! Baie lekker gebly! Pragtige uitsig, lekker braai area. Baie rustig. Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Connie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 050
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 050
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Lorstan Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88620f85c9326c704a7236ace1310ad8452a2b81b506d8506561b6b224665b280411bdbe7bea2419a98139d91a53a6ba5476?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 8 mense 33 5 1 5 27 Lorstan Avenue Paradise Beach 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.11304226551 24.876016864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang