Successfully reported
+51

Pennylane Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Grobler Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pennylane is ideaal geleë, net langs Kerkstraat, naby alle geriewe en restaurante wat dit ideaal maak vir sakereisigers en toeriste.

Ons doel is om 'n hoë standaard van verblyf in 'n ontspannende en gemaklike omgewing te voorsien. Elke kamer het sy eie ingang met en suite-badkamers, TV (13 kanale), WIFI, yskassies, mikrogolwe, tee-/koffiegeriewe, elektriese komberse, verwarmers, waaiers, haardroër, vars skoon linne en badhanddoeke.

Die eiendom is heeltemal ommuur agter afstandbeheerde hekke, onderdakparkeerplek, 24 uur gewapende reaksie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marileen R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, goed toegerus. Sal dit beslis aanbeveel. Ideale plekkie vir naweek oorbly. Was daar vir hoërskool reünie.
Sep 2025
Anna R
Saam met lewensmaat
5.0
Een van die beste gastehuise in ons land. Dis beslis 'n gastehuis wat ek sonder twyfel sal aanbeveel. Die ontvangs was vriendelik en die eienaar was b...
Sien meer
Des 2024
John J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars is baie gasvry.
Des 2024
Johann C
Besigheidsreis
4.8
Gasheer en gasvrou baie vriendelik. 100% Geen probleme nie.
Okt 2024
Christo J
Gesin met tieners
4.6
Gerieflik. Ons het 1 aand oorgeslaap, baie netjies en veilig. Hennies is baie naby en 'n goeie kwaliteit restaurant.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 9 Grobler Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Gaste dink Pennylane Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Grobler Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGNKPAiwQdLUMNxwWYbkPO3U7kmI0FmoElOROMeQ4uncBv5hi9r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 9 Grobler Street Ermelo 2351 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.52826934806 29.983974695206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang