Premier Hotel The Richards
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 208 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hibberd Drive, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Premier Hotel The Richards bied B&B en is in die hartjie van Richardsbaai geleë. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike korporatiewe of ontspannings-oorblyplek.
Verblyf by Premier Hotel The Richards beskik oor 135 hotelkamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort of albei. Elke kamer het lugversorging, 'n kluis om waardevolle besittings te bêre, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werkstasie, 'n telefoon met direkte skakels en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Buffet- of à la carte-ontbyt, middagete en aandete kan in die elegante omgewing van die restaurant geniet word, en gaste kan 'n verskeidenheid drankies by die goed gevulde kroeg geniet; 24-uur kamerdiens is ook beskikbaar. Die hotel bied gratis WiFi-internettoegang, 'n gastesitkamer, 'n ten volle werkende dag-spa, 'n goed toegeruste gimnasium, 'n swembad en konferensiegeriewe te huur.
Wekoproepe, wasgoed en bediende, privaat en pendelvervoer is slegs enkele van die dienste wat by die hotel aangebied word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 268
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 3 Hibberd Drive, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Premier Hotel The Richards het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 208 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hibberd Drive, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang