Premier Hotel The Richards
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 208 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hibberd Drive, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Premier Hotel The Richards bied B&B-verblyf in die hartjie van Richardsbaai. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na sakeverblyf of 'n ontspannende oorslaapplek.
Verblyf by dié hotel word gebied in 135 hotelkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort of albei. Elke kamer het lugversorging, 'n kluis vir waardevolle items, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werkstasie, 'n telefoon wat direk uitbel en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n buffet of 'n a la carte-ontbyt, en middagete en aandete
kan in die elegante restaurant geniet word. Daar is ook 'n reeks drankies by die kroeg, 24 uur-kamerdiens en die hotel bied gratis WiFi, 'n gastesitarea, 'n dagspa wat ten volle operasioneel is, 'n goed toegeruste gimnasium, 'n swembad en konferensiegeriewe wat te huur is.
Die hotel bied ook 'n wakkerbel-diens, 'n wasgoed- en valet-diens en privaat pendeldienste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 268
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 3 Hibberd Drive, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Premier Hotel The Richards het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 208 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hibberd Drive, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang