Successfully reported

Readman Gastehuis Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Zandri R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker geslaap. Plek was baie netjies en die gasvrou was baie vriendelik. Goeie omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig en ontspanne. Pragtige plek, het baie tuis gevoel. Sou ons in daai omgewing wees in die toekoms, sal ons beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie goed ontvang deur eienaars, geriewe was puik en ons het heerlik gekuier. Was vir seker baie lekker en sal beslis weer enige tyd daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Readman Gastehuis Lodge
Dankie, julle is altyd welkom by Readman Gastehuis. Mooi dag.

Ben B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Alles reg, dankie. Lekker gebly, dankie. Geen negatiewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paula H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Wonderlike verblyf! Onverbeterlik! So lekker om na 15 jaar terug te keer na 'n gastehuis en soveel aanbouings te sien! Alles met soveel smaak gedoen! Tannie Maryna, mens kan sien jou werk is jou trots! Ons kamer was onverbeterlik en ons het niks gekort nie! Daar was selfs 'n warm kombers en winterlakens op ons snoesige bed! Die tuine is so mooi al is dit nog semi-winter! Plus ons het veilige parkering! So lekker om tuis te gaan in so netjiese omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Awesome. Baie mooi. Skoon en netjies. Die beste ontbyt in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Ek het welkom gevoel vanaf ek daar aangekom het, kos was fantasties en baie vriendelike diens. Ek sal altyd daar inklok wanneer ek weer Klerksdorp toe moet gaan, en sal die plek vir enige een aanbeveel. Die eienaars is ou mensies, en vreeslik liefdevol, laat almal dadelik tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon M
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2020

It was fine. It's convenient for a quiet night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Magda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Kamer was prakties met badkamer met bad en stort en 'n kombuis groot genoeg. Baie lekker gebly en sal dit vir vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie S
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2017

Baie netjies en goed geleë. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5OWUzYmE0LTIxY2UtNDFkNS04ZDQ0LTQyNmE4OWU1ZjQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 83 Readman Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.844725726319 26.667466034393
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang