Successfully reported

Ria's Rest Self Catering Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R250.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 40% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

Naweekaanbod

Kry 35% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Sep 2026 tot 30 Nov 2026.

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 24 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

Pensioenaris-aanbod

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, lugbraaier, induksieplaat, gaskooktoestel, gesondheidsrooster, broodrooster, elektriese ketel, elektriese handklitser, handmenger, yskas en vrieskas in.
Huisreëls

Higiëne is van uiterste belang en die eienaars wil graag troeteldiervriendelike verblyf voorsien, maar netheid moet gehandhaaf word.

Stilte tussen 23:00 en 07:00.

'n Wasgoeddiens en 'n lughawe-pendeldiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Troeteldiere is welkom mits dit vooraf so gereël is en gaste moet asb. daagliks troeteldiere se gemors optel met die sakkies wat voorsien word.

Die swembad word met die eienaar en sy gaste gedeel en is nie vir die eksklusiewe gebruik van gaste nie.

Die gashere woon op die perseel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 099
R 1 099 R 825
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 099
R 1 099 R 825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 099
R 1 099 R 825
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Louw Wepener Road, The Islands, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf295a2ab673615e42eb665f523e89fdbf2dfcacb160c344cb1b5f133a8e1efd685de5ff540ce94e4c817afdf6ae9dce66377?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 099 nouVanaf R824 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 19 Louw Wepener Road The Islands 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.016287865385 22.781300875825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang