Successfully reported

Rietrylaagte Accommodation and 4x4

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Tanja H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Egte plaaswegbreek! 'n Heerlike egte plaaswegbreek, kompleet met trekkers en al! Die huisie het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die plekkie is so oulik versier en die beddens was gemaklik. Die kombuis is klein en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker in die Kol Kol gelê en na die sterre gekyk! Lekker gestap ook. Daar is ryk voëllewe in die veld en ons het ook 'n paar steenbokkies, skilpaaie en baie miskruiers gesien. Kommunikasie met die gasvrou was uitstekend en hartlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Rietrylaagte Accommodation and 4x4
Baie dankie. Was heerlik om julle hier te kon he. Kom kuier gerus weer.

Philippa S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Blooming stunning views over the fields. Stunning farm stay with everything you need. Beautiful scenery and great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Rietrylaagte Accommodation and 4x4
Was heerlik om julle hier te kon hê. Kom kuier gerus weer.

Courtney C
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Will definitely be returning! Just wonderful. We enjoyed every moment of our stay and we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Rietrylaagte Accommodation and 4x4
Looking forward to your next stay. Kind regards, Wendy

Grea G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Quiet place to rest. We had a wonderful stay at Rietrylaagte. Wendy was friendly and willing to help whenever something came up with our stay. The house has everything that you need. And the location is a wonderful place to rest or as a home base for flower season. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Rietrylaagte Accommodation and 4x4
Dankie Gea. Bly julle het lekker gekuier. Groete Wendy

Gerhard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker, veral die nagte. Baie hartlike ontvangs. Alles wat jy benodig, is daar. Dit was rustig, ten spyte daarvan dat dit 'n werkende plaas is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Rietrylaagte Accommodation and 4x4
Bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.

Nico S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelik, netjies en gasvry. Baie lekker gekuier, dankie. Goeie gasvryheid en baie behulpsaam. Self met 'n trekker as jy op die 4x4 roete vas sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Rietrylaagte Accommodation and 4x4
Was lekker om julle as gaste te hê. Kom kuier asb. weer.

Teresa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlik ontspan en lekker gekuier saam met ons kinders en hartsvriende. Heerlike plaas atmosfeer, plekkies netjies en skoon met alles wat nodig is. Die kuier het ons almal se batterye weer gelaai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Rietrylaagte Accommodation and 4x4
Dankie dat julle kom kuier het. Kom gerus weer. Groete

Nick V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Woorde doen nie reg aan wat Wendy rekry met Rietrylaagte nie. Dit was absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Rietrylaagte Accommodation and 4x4
Dankie Nick. Kom kuier asb. weer. Groete Wendy

Deon W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Vrede vir die siel. Ja, alles wat jy nodig het, is in die huis, plus 'n binnebraai wat baie handig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Rietrylaagte Accommodation and 4x4
Kom kuier gerus weer. Groete.

Sanette K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Baie gerieflik, heerlik stil. Baie lekker, alles wat nodig was! Net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Rietrylaagte Accommodation and 4x4
Kom gerus weer. Dankie dat julle ons gekies het. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietrylaagte Farm, Trawal, 8147, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90916d7f595ff577e4e7f1c85f62859a70f7919be39c4db151b7e30d0e230e698a5cf637d48aaa465c831657cd7113e5d473?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 Rietrylaagte Farm Trawal 8147 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866697051212 18.558311462402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang