Successfully reported

River Crossing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Martin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal hierdie plek definitief aanbeveel. Baie dankie. Ons het jou baie gepla toe ons verdwaal het en met elke oproep was jy vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Dankie vir die vriendelike ontvangs, het heerlik gebly. Kom graag weer! Baie lekker gebly, rustig, netjies, skoon en luuks met 'n pragtige uitsig! Alles wat jy nodig het en lekker sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Excellent. We had a great time, very peaceful. Ryan is a really friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rosa A
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Peaceful. Tranquility in lovely surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen J
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2025

Aangenaam. Pragtige omgewing. Netjiese verblyf. Pad na River Crossing is sleg. Moes 'n ompad ry agv laagwaterbrug wat onder water was.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2025

Lekker gebly. Mooi omgewing. Ons het lekker gebly. Die plek was skoon, maar dit kort bietjie aandag. Baie potensiaal. Linne en handdoeke is al oud.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.6
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nthabiseng Julia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Peace of mind. We have enjoyed every minute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Baie lekker gebly, die plek is naby aan baie besienswaardighede. Baie vriendelike behulpsame gasheer. Ons sal miskien net winter lakens voorstel vir die wintermaande.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elrike V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie lekker ontspannend. Baie mooi uitsig, vriendelike gasheer, baie netjies en skoon. Baie dankie vir die lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Terrence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 7 and 30 of Farm Cathkin, D277, Champagne Valley, Central Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99022e6842b528967acf89fe7e59f9e7233b38b11452cff5e2641e06057293914e2a667df9336e708ebc07826a1a270e2c8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Portion 7 and 30 of Farm Cathkin D277, Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.957143433467 29.475988681528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang