Rod's View Unit 1
Beskrywing
Elke Rod's View-eenheid bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het, met 'n derde enkelbed beskikbaar as 'n uitrol-opsie. Beide slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea bied gemaklike sitplek vir tot 6 gaste, wat dit ideaal maak vir gesinsmaaltye of byeenkomste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Eenhede word elke tweede dag in die laagseisoen gediens. Indien jy elke ander dag of naweke/openbare vakansiedae ens benodig, sal dit 'n ekstra koste wees.
Eenhede word elke dag in hoogseisoen gediens, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
Indien daar enige skade of breekskade aan die eiendom is, sal 'n addisionele koste betaal word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 89 Colwyn Drive, Sheffield Beach, 4391, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang