Successfully reported
+24

Romilly Holiday Apartment

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Melkbaai Street, 1 Romilly, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Romilly Holiday Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel met pragtige see- en berguitsigte in die veilige Romilly-kompleks op die Strand se Goue Myl. Die woonstel is volledig ingerig en is die ideale blyplek vir gesinsvakansies en wittebrode. Daar is verskeie winkels en restaurante naby.

Die woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en uittrek-enkelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamerarea het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel het 'n toegeboude balkon met pragtige see- en berguitsigte.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Eshtera V
Gesin met klein kinders
5.0
Ek sal altyd 'n Kaap vakansie hier wil doen want dit was soos jou eie huis! Romily woonstel was baie gerieflik en die uitsig onbeskryflik. Ek en my ge...
Sien meer
Okt 2025
Frans B
Gesin met klein kinders
5.0
Sleeping was good. Spacious unit. Very good. Just the warm water pressure of the back shower needs attention. The water coming out was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Helga B
5.0
Rustig, netjies en gerieflik. Baie dankie vir 'n baie netjiese grondvloer eenheid. Parkering was 'n probleem, maar verder het ons 'n wonderlike tyd ge...
Sien meer
Mei 2025
Heidi V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik ontspan, net wat ons nodig gehad het! Romilly was 'n uitstekende keuse. Gerieflik, silwerskoon en goed geleë. Die gasvrou was vriendel...
Sien meer
Jul 2024
Elize S
5.0
Ons het lekker gebly, gekuier en baie gestap! Lekker huislike gevoel (home away from home). Ruim genoeg sodat niemand in mekaar se pad is nie. Die son...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chrissandra Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Melkbaai Street, 1 Romilly, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Romilly Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Melkbaai Street, 1 Romilly, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEho8OJUO3CgSy6Sr1ExER7ypw990BppLPsYZcifcdKeFMMMOzj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7) 27 5 1 5 1 Melkbaai Street 1 Romilly 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.108191391046 18.820523038029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang