Successfully reported
+52

Rooibank

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 13 & 16, Rooibank Farm, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rooibank is in die Dinokeng Groot 5-wildreservaat in Suid-Afrika se Gauteng provinsie geleë. Rooibank is 'n werkende plaas met 'n keuse van gasteverblyf.

Daar is die luukse vierslaapkamer Eden's Den wat gebou is uit die klip wat op die plaas gevind word, hierdie rondawel-styl dubbelverdiepinghuis is toegerus met moderne toebehore. Alle slaapkwartiere en badkamers is bo. Op die onderste verdieping is die kombuis volledig toegerus om vir 8 gaste voorsiening te maak, hoewel die kapasiteit op versoek aangeskaal kan word.

Bushveld House beskik oor 4 slaapkamers wat toegerus is met 'n dubbelbed elk en 2 badkamers met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, skottelgoedwasser, eetkamer en 'n groot sitkamer in. Dié eenheid het 'n groot onderdakstoep buite met braaigeriewe en onderdakparkeerplek.

Daar is ook 3 chalets op die plaas. Elke chalet het 'n selfsorgkombuis met 'n eetarea. Die kombuis is volledig toegerus en het al die nodige toebehore. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en het lugversorging. Die chalets is almal 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Elke eenheid het 'n privaat patio met 'n tafel, stoele en 'n braai.

Gaste moet in ag neem dat hul verblyf selfsorg is en dat hulle die swembad en buitetoiletgeriewe met ander gaste mag deel. Industriële kragopwekkers is in plek sodat hierdie akkommodasie nie deur beurtkrag geraak word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chantal K
Gesin met klein kinders
5.0
Fabulous. Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Alles was baie skoon en netjies en presies soos die foto's. Die enigste klagte was die miere in die ...
Sien meer
Sep 2025
Andriza L
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, sal definitief aanbeveel. Ons het dit werklik geniet. Die fasiliteite was baie goed en die plek was baie netjies.
Aug 2025
Martha N
Saam met vriende
5.0
‘n paradys van stilte, veiligheid en natuur. As ek 10 sterre vir hierdie verblyf kon gee, sou ek. Dit was 'n ongelooflike ervaring, die blyplek, die l...
Sien meer
Jul 2025
Enel V
Saam met vriende
5.0
Ons het baie lekker gerus, gebraai, gekuier en rondgery. Bosveldhuis is die perfekte vakansiehuis vir 'n groep mense. Dis 'n groot huis. Privaat in di...
Sien meer
Jun 2025
Leslie George R
Gesin met tieners
5.0
Bird song relaxing. We had a wonderful stay in this house, which was immaculately clean and organised with everything we needed at our ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Portion 13 & 16, Rooibank Farm, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Rooibank het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 13 & 16, Rooibank Farm, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ee8791aa5974d1d6816ce7942c79555a7404d74790210e1262bda8e8fc80d628aeecf69a947ef7393f9813569c3342ee963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 Portion 13 & 16, Rooibank Farm Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.366723896878 28.367937701477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang