Successfully reported

The Royal Steytlerville

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Johan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Puik oorslaap in pragtige hotel. Puik verblyf in ruim kamer met gasvrye en vriendelike ontvangs deurentyd. Uitstekende aandete, sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely hotel with friendly people. We enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie gerieflike bed, gesellige kroeg en aangename aandete. Heerlike groot ontbyt is ingesluit met baie lekker tamatie-relish!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Motorfietstoer Ooskaap toe! Lekker kos! Vriendelike personeel! Lekker stoep-atmosfeer! Ons geniet dit elke keer hier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik en nommerpas vir een nag oorslaap. Goeie waarde vir geld. Pragtige kamer. Baie mooi hotel. Heerlike aandete. Kan beslis aanbeveel. Ons was vertraag en het laat ge arriveer. Die personeel aan diens en die kombuis het ons ten volle tegemoet gekom. Baie knap en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy G
1 nag
5.0
Mei 2025

Pleasant, and my needs were catered for. I wanted a clean and comfortable room with a private bathroom for the night and that was what I got, plus breakfast in the morning. Dinner was also available in the hotel restaurant for an extra charge. There was secure off-road parking, and check-in was seamless. The staff were all very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Die Royal Hotel in Steytlerville trek my elke jaar terug vir 'n wegbreek. Soos gewoonlik was die verblyf, kos, diens en vriendelikheid baie goed. Het nou al sedert 2015 ongeveer 15 keer hier tuisgegaan. Dit, en die feit dat ek my vriende ook aan die plek bekendstel, sê alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johrina H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Personeel so vriendelik, behulpsaam. Ons het so welkom gevoel. Dis die oulikste dorpie en die hotel. Is mooier en beter as op die webwerf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

'n Groot bederf om soveel gerief en vriendelikheid en goeie diens te ervaar. Die hotel word baie goed bestuur en bewaar. Ons het die verblyf uiters goed ervaar. Kamers gemaklik en skoon, met eerlikwaar goeie diens en etes. Stoepe waar ons heerlik kon ontspan en ook die swembadarea baie gewild in die warm somerweer. (Maart besoek) Dit was so aangenaam om te sien hoeveel gaste hul ontvang, beslis 'n gewilde oornag hotel. Ons het 2 aande gebly om die stilte en rustigheid ten volle te kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie gerieflik en veilig. Baie lekker gebly. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Shana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 130

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Piet Retief Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MzNmNTc5LThiY2UtNDRiMS1iNzI2LTQyMjIwYzU5YzNkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 20 Piet Retief Street Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.326719 24.344039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang